Afrikaans: Verspreiding van Hevea-spesies (Euphorbiaceae). Die genus is inheems aan tropiese Suid-Amerika, waar dit veral in die Amasonebekken aangetref word. Aan die noordekant van die bekken neem die hoogte bo seespieël toe tot by die waterskeiding van die Guiana-skild op die grens tussen Brasilië en Venezuela. Die suidelike voetheuwels van hierdie berge vorm die noordelike limiet van die genus, wat ook tot aan die bolope van die Orinocoriver teenwoordig is. Weswaarts word die genus sover as die voetheuwels van die Andes aangetref en suidwaarts tot aan die voetheuwels van die Mato Grosso. Die oostelike limiet is die Atlantiese Oseaan.
English: Distribution of Hevea spp.
The genus occurs naturally in tropical South America, mostly in the Amazon basin. To the north of the basin, the land rises to the watershed of the Guiana Shield on the border between Brazil and Venezuela, and the southern foothills of these mountains form the northerly limit of the genus. It is also present in the upper reaches of the Orinoco River. The genus extends westwards as far as the foothills of the Andes and southwards to the foothills of the Mato Grosso. Its easterly limit is the Atlantic Ocean.
de partager – de copier, distribuer et transmettre cette œuvre
d’adapter – de modifier cette œuvre
Sous les conditions suivantes :
paternité – Vous devez donner les informations appropriées concernant l'auteur, fournir un lien vers la licence et indiquer si des modifications ont été faites. Vous pouvez faire cela par tout moyen raisonnable, mais en aucune façon suggérant que l’auteur vous soutient ou approuve l’utilisation que vous en faites.
partage à l’identique – Si vous modifiez, transformez, ou vous basez sur cette œuvre, vous devez distribuer votre contribution sous la même licence ou une licence compatible avec celle de l’original.